Jaarboeke

Proefskrif: Spraak-taalpatologie 990


 
Modulekode SPP 990
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

Gespesialiseerde en gevorderde navorsing waarin die student bewys lewer van spesialiskennis van die hoofdissipline en moontlike interdissiplinêre skakeling kan bewerkstellig. Onafhanklike en verantwoordbare beplanning, hulpbronbenutting en bestuur van alle aspekte van die navorsingsproses binne die komplekse en onvoorspelbare kontekste word verwag. Benutting van rekenaarprogramme vir analise en/of verslagskrywing word veronderstel, asook akademiese en wetenskaplike leierskap.

Modulekrediete 360.00
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Spraak-Taalpatologie en Oudiologie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences